Verander jou voertuig in 'n inkomste - Somerset West

Saturday, 10 December 2022

Item details

City: Somerset West, Western Cape
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Johann
Phone 0672689464

Item description

Daar is 'n tekort aan motors vir Bolt en Picup drywers. As jy 'n motor, bakkie of paneelwa het wat aan die vereistes vol doen kan jy tot R300 per dag verdien deur dit aan 'n Bolt drywer te verhuur. As jou agent kan ek kan jou help met profesioneel verhuring.
Ons gaan drywers na bevestig die egtheid van hulle dokumente.
Ons voorsien ook profesionele kontrakte wat die verhuurder en huurder beskerm.
Ons bestuur ook jou verhuring deur invordering van die huur te doen en die voertuig te monitor.
Kontak my gerus op 0672689464