Tuisonderwyssentrum in Strand-, Gordonsbaai. - Somerset West

Monday, 19 March 2018

Item details

City: Somerset West, Western Cape
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Ankea
Phone 0835740084

Item description

EDU-VISION TUISONDERWYSSENTRUM IN STRAND-, GORDONSBAAI AREA. Bereik jou kind nie sy/haar volle akademiese potensiaal nie? Moenie verder soek nie! 'n Gekwalifiseerde tutor (NDip, BTech, PGCE ) met jare ondervinding bied persoonlike aandag en onderrig vir die tuisskolier. 'n Unieke konsep wat aan die leerder kwaliteit onderrig in 'n ontspanne en informele omgewing bied, terwyl 'n persoonlike verhouding met die tutor ontwikkel word om die student se leerproses te maksimaliseer. Individuele aandag, klein groep studente. Gr. 4 - 12. Onderrig in Afrikaans en Engels. Impak/Nukleus/Brainline diensverskaffers.CAPS . GEREGISTREERDE IMPAKSENTRUM . 100% Slaagsyfer. Kontak: 0835740084
Mark as scam