Opregte Rottweiler puppies te koop - Somerset West

Thursday, 24 November 2016

Item details

City: Somerset West, Western Cape
Offer type: Sell
Price: R 3,500

Contacts

Contact name Kallie Alberts
Phone 0828053804

Item description

Opregte Rottweiler hondjies te koop. Tans 3 en half weke oud, en sal op 6 weke beskikbaar wees om na hul nuwe huise te gaan, nadat hulle hul 6 weke inspuitings gekry het. Daar is 3 reuntjies en 4 tefies beskikbaar.
Mark as scam